Stories van Hoop
Sussies uit kloue van dood gered …die kind sou gestref het… Dit was Woensdagmiddag toe Ramona van die Cullinan-kantoor twee dogtertjies red. Die twee dogtertjies was verskriklik vuil. Hulle sou dikwels kleuterskool toe kom met dieselfde klere, wat hulle die vorige dag aangehad het, koud en honger. Die kliniek, kleuterskool en die verhuurder het die […]